Category: Desember 2022
As die honeymoon verby is…
by Carina Oelofsen | Dec 30, 2022 | Desember 2022, Vir Hom | 0 |
Jy is dolgelukkig, maar vroulief lyk effens nors. Dit is ’n ongelukkigheid wat nou al . . . eh . ....
Read MoreSeks in jou slaap?
by Carina Oelofsen | Dec 27, 2022 | Desember 2022, Raad en hulp | 0 |
Dit klink verregaande . . . amper onmoontlik om seks in jou slaap te hê, maar sekssomnia...
Read MoreDIY vir jou huwelik: Hoe julle liefde inmekaar pas…
by Carina Oelofsen | Dec 24, 2022 | Desember 2022, Inspirasie | 0 |
Hou jy van die inkleur-vir-grootmense neiging wat nou seëvier? Kleur een van jou prente in, plak...
Read MoreRaad oor kommunikasie
by Carina Oelofsen | Dec 21, 2022 | Desember 2022, Vrae en Antwoorde | 0 |
Ek en my man is dié jaar 31 jaar getroud en dit voel of ons oor niks kan praat nie. Waaroor praat...
Read MoreStoute vrae vir beter seks!
by Carina Oelofsen | Dec 19, 2022 | Desember 2022, Inspirasie, Seks | 0 |
Dit maak nie saak hóé flink jy met jou hande en die res van jou lyf is nie, uiteindelik is dit jou...
Read MoreRek dit uit!
by Carina Oelofsen | Dec 17, 2022 | Desember 2022, Seks, Vir Hom | 0 |
Die belangrikheid van ’n sterk manlike ereksie vir ’n vervullende sekslewe is iets wat die...
Read MoreBaba-maak steel ons huwelik . . .
by Carina Oelofsen | Dec 15, 2022 | Desember 2022, Raad en hulp | 0 |
Dis die meeste paartjies se groot droom om saam kinders te hê en met ’n gesin te begin. Maar wat...
Read MoreBegin ’n wonderlike kringloop in jou huwelik!
by Carina Oelofsen | Dec 13, 2022 | Desember 2022 | 0 |
Liefde en respek is twee uiters belangrike boustene van ’n huwelik met ’n sterk fondasie. ’n Vrou...
Read MoreJou NB-lysies vir jul huwelik
by Carina Oelofsen | Dec 11, 2022 | Desember 2022, Verlief en Verloof | 0 |
Dit is okay as hy sy sokkies op die vloer los, maar nié okay as hy ’n gat in die deur boks wanneer...
Read MoreAlles wat jy moet weet oor sexy teksboodskappe!
by Carina Oelofsen | Dec 9, 2022 | Desember 2022, Seks | 0 |
Dít is wat jy alles moet weet van sexting. Om te sext kan lekker woema in jul huwelik plaas, maar...
Read MoreKweek ’n goeie lewensmaat in jou kind
by Carina Oelofsen | Dec 8, 2022 | Desember 2022 | 0 |
Jul kinders is boompies wat gesnoei moet word. Net soos julle aan hul persoonlikhede en...
Read MoreDIY vir jou huwelik: Buite-boodskap
by Carina Oelofsen | Dec 6, 2022 | Desember 2022, Inspirasie | 0 |
Het julle plaveisel by julle voordeur? Skryf vir manlief ’n pretboodskap met bordkryt. Jy kan...
Read More