Wen ‘n R1000 geskenkbewys vanaf Olivia Grey!

Promosie

Seks is pret en dit is hoe dit hoort! Om saam met jou maat op hierdie reis te gaan, om mekaar te herondek help julle om nader aan mekaar te voel. Olivia Grey bied luukse items vir die slaapkamer teen bilike pryse, met diskrete aflewering (in gewone bokse binne koerier sakke). As jy ‘n produk by hulle bestel, sal hul naam nie op jou kredietkaartstaat verskyn nie. Olivia Grey wil die hele ervaring vir jou maklik maak, sodat jy al jou energie op jou lieflike nuwe speelgoed kan spandeer! Bederf jouself en jou maat, julle verdien dit!

Kontak besonderhede:
Epos: hello@oliviagrey.co.za
Webtuiste: www.oliviagrey.co.za
Instagram: www.instagram.com/OliviaGrey.co.za
Facebook: www.facebook.com/oliviagreycoza

Skryf nou in en staan die kans om ‘n R1000 geskenkbewys vanaf Olivia Grey te wen!

    * Neem asb kennis dat jou persoonlike inligting aan GEEN derde partye verskaf word nie! Deur aan ‘n INTIEM kompetisie deel te neem, gee jy toestemming dat ons jou besonderhede vir INTIEM bemarkingsdoeleindes (bv nuusbriewe) kan gebruik, maar met die onmiddellike opsie om van die lys verwyder te word indien jy nie verdere korrespondensie wil ontvang nie.
  • This field is for validation purposes and should be left unchanged.

Inskrywings sluit 2 Novemeber 2018 om middernag

Promosie