Luister saam na die Radio Onderhoud. Liezel (Redakteur) kuier saam met Doepie en Nina van GROOTFM. Liezel gesels oor die 5 W’s uit Prediker wat jou huwelik weer ‘n nuwe hupstoot kan gee, en deel ‘n paar refleksievrae waaroor jy en jou maat kan dink. Lees ook die artikel: Die 5 W’s wat jou huwelik woema gee.

Promosie