DIY vir jou huwelik: Buite-boodskap Het julle plaveisel by julle voordeur?Promosie Skryf vir manlief ’n pretboodskap met bordkryt. Jy kan selfs vir hom ’n hele kunswerk maak (en die volgende dag kan hy dit afspuit met ’n tuinslang of jou boodskap sal mettertyd vervaag). Deur Annelize SteynPromosie