Luister saam na die Radio Onderhoud. Liezel (Redakteur) kuier saam met Doepie en Nina van GROOTFM. Liezel gesels oor hoe die huwelik soos finansies en besigheid werk, en deel met ons ‘n paar wenke oor hoe om suksesvol in jou huwelik te belê. Lees ook die artikel: Hoe gesond is jou huwelik se ekonomie?
Podcast: Jou huwelik se ekonomie

