Category: Oktober 2022
“Ons huwelik het ’n affair oorleef”
Posted by Carina Oelofsen | Oct 3, 2022 | Krisis, Oktober 2022 | 0 |
Watter tipe huweliksmaat is ek voor my pelle?
by Carina Oelofsen | Oct 31, 2022 | Oktober 2022, Vir Hom | 0 |
Kom ons wees nou eerlik: Ons haat die manier waarop vrouens onder mekaar se velle inkruip. En...
Read More’n Sakeplan vir jou huwelik
by Carina Oelofsen | Oct 29, 2022 | Oktober 2022, Raad en Planne | 0 |
Vra enigeen met ’n kop vir besigheid wat jou onontbeerlike stap is voor jy jou eie onderneming...
Read MoreHoe vertel jy haar? – Tien stappe
by Carina Oelofsen | Oct 28, 2022 | Krisis, Oktober 2022, Vir Hom | 0 |
Jy het ’n fout gemaak. ’n Grote. Een waaroor jy bitter skaam voel. Hoe vertel jy jou maat jy was...
Read MoreGratis toets: Is julle op dieselfde golflengte?
by Carina Oelofsen | Oct 26, 2022 | Oktober 2022 | 0 |
Ja, jy weet hy snork en dat hy ’n bietjie roereier by sy tamatiesous eet. Jy weet hy kan taxi’s...
Read More365 dae seks of nie?
by Carina Oelofsen | Oct 24, 2022 | Oktober 2022, Seks | 0 |
Is daaglikse seks jul Nuwejaarsvoorneme? Op die oog af klink gereelde seks soos ’n goeie plan en...
Read MoreBytjies en blommetjies vir ’n amper-bruid!
by Carina Oelofsen | Oct 22, 2022 | Oktober 2022, Seks | 0 |
Het jy ’n vriendin of weet jy van ’n kennis wat amper trou? Doen jou deel vir huwelike deur haar...
Read MoreHeeldag-voorspel vir ’n hele maand!
by Carina Oelofsen | Oct 21, 2022 | Oktober 2022, Seks | 0 |
Watwou voorspel vir ’n aand – probeer voorspel vir ’n maand! Ons kan nie waarborg dat jy een “af”...
Read MoreDIY vir jou huwelik: Hou vir hom ‘n halwe partytjie
by Carina Oelofsen | Oct 20, 2022 | Inspirasie, Oktober 2022 | 0 |
Soek jy ’n rede om manlief te bederf? Vier sy “halwe verjaardag”. Werk uit presies op watter dag...
Read MorePresies wat die dokter voorgeskryf het!
by Carina Oelofsen | Oct 18, 2022 | Inspirasie, Oktober 2022, Seks | 0 |
Elke huwelik voel soms ’n bietjie . . . olik. Grieperig. Asvaal, groen om die kiewe en futloos....
Read MoreSoek na jul huwelikskat
by Carina Oelofsen | Oct 16, 2022 | Geloof, Oktober 2022 | 0 |
Wanneer jy en jou huweliksmaat keuses maak, het julle al ooit gaan sit en julself afgevra: Pas dit...
Read MoreDie 5 dinge in die bed waaroor sy dol is… maar te skaam is om jou van te vertel
by Carina Oelofsen | Oct 15, 2022 | Oktober 2022, Seks, Vir Hom | 0 |
Jy weet presies wat jou vrou se voorkeure in die slaapkamer is, waarvan sy hou en nié hou nie. En...
Read MoreWanneer omgee ongesond word
by Carina Oelofsen | Oct 13, 2022 | Oktober 2022 | 0 |
Om jou maat lief en nodig te hê, is noodsaaklik in elke huwelik. Maar wanneer die grense tussen...
Read More