Luister saam na die Radio Onderhoud. Liezel (Redakteur) kuier saam met Doepie en Charonike van GROOTFM. Liezel gesels oor die somer wat op pad is, en deel praktiese wenke oor hoe om dinge in jou huwelik weer lekker te maak!
Podcast: Somer is op pad: 5 Maniere om lekker saam te leef

