Soek jy ’n rede om manlief te bederf? Vier sy “halwe verjaardag”.

Promosie

Werk uit presies op watter dag hy ses maande ouer is as sy vorige verjaardag en bak vir hom ’n koek.

Deel die koek in die helfte, plaas ’n kersie op die koek en verras hom in die bed met sy “halwe koek”.

 

Promosie

Deur Annelize Steyn