Category: Junie 2022
7 Top Emosies
Posted by Carina Oelofsen | Jun 19, 2022 | Junie 2022 | 0 |
Verloof: Gaan jou huwelik hou?
Posted by Carina Oelofsen | Jun 6, 2022 | Junie 2022, Verlief en Verloof | 0 |
Stomend “Date Night” Resepteboek: Kaas en wyn vir twee
by Carina Oelofsen | Jun 30, 2022 | Junie 2022 | 0 |
’n Kaas-en-wyn is soms gerieflik. ’n Mens kan pik aan versnaperinge terwyl jy kuier en gesels. Ons...
Read MoreVerrassing, liefie!
by Carina Oelofsen | Jun 29, 2022 | Inspirasie, Junie 2022 | 0 |
Elke man is eintlik nog ’n kind in grootmensskoene. En waarvan hou elke kind wat jy ken? ’n Lekker...
Read MoreVir hom: ‘n Priester met ‘n nuwe hart
by Carina Oelofsen | Jun 28, 2022 | Junie 2022, Vir Hom | 0 |
Is jy al seker? Die vertrekpunt van artikels in INTIEM is sekerlik dat lesers reeds ‘n persoonlike...
Read MoreVir haar: Hou jou lyf gesond
by Carina Oelofsen | Jun 27, 2022 | Gesondheid, Junie 2022 | 0 |
Ons Evasgeslag het ons eie unieke gesondheidsprobleme, veral in terme van ons voortplanting...
Read MoreDIY vir jou huwelik: Pop!
by Carina Oelofsen | Jun 26, 2022 | Inspirasie, Junie 2022 | 0 |
Pak vir manlief ’n spesiale pakkie werk toe in. Skryf met ’n kokipen op ’n rooi ballon: Pop my!...
Read More‘n Nuwe hart vir en in ons huwelik
by Carina Oelofsen | Jun 25, 2022 | Geloof, Junie 2022 | 0 |
Dis lekker om getroud te wees, is dit nie? Dis nog lekkerder om gelukkig getroud te wees. Dis...
Read MoreOplossings vir praktiese probleme: Ons het verhuis…
by Carina Oelofsen | Jun 24, 2022 | Junie 2022, Raad en hulp | 0 |
Sedert ons skielik moes verhuis (my man is oorgeplaas), voel dit asof ons lewens in totale chaos...
Read MoreDIY vir jou huwelik: Aan ‘n hoek!
by Carina Oelofsen | Jun 23, 2022 | Inspirasie, Junie 2022 | 0 |
Is manlief ’n kranige visserman? Maak vir hom iets spesiaals wat met sy hart sal praat. Jy het...
Read MoreOns Kenners Antwoord: Geldelike kwessie
by Carina Oelofsen | Jun 22, 2022 | Junie 2022, Vrae en Antwoorde | 0 |
Hoe kry ’n mens ’n man wat nie vir jou wil geld gee nie sover om dit te doen? Ek is ’n huisvrou en...
Read MoreDetoks vir die Winter!
by Carina Oelofsen | Jun 21, 2022 | Gesondheid, Junie 2022 | 0 |
Droom jy van ’n bikinilyfie vir die somer, of wil jy net weer vol energie en lewenslus voel? Dan...
Read MoreVir hom: Kry meer uit jou geweer!
by Carina Oelofsen | Jun 20, 2022 | Junie 2022, Vir Hom | 0 |
Kyk, dis nie asof ons probeer sê daar is iets verkéérd nie. Jy het darem nog nie jou vrou hoor kla...
Read More7 Top Emosies
by Carina Oelofsen | Jun 19, 2022 | Junie 2022 | 0 |
Wanneer ’n mens eers getroud is, ervaar jy emosies wat jy nie eens geweet het bestaan nie. Sommige...
Read More