Luister saam na die Radio Onderhoud. Liezel (Redakteur) kuier saam met Doepie en Nina van GROOTFM. Liezel deel met ons ses algemene huweliksprobleme uit die INTIEM artikel Wanneer die lewe jou breek… maar jou huwelik hou, en gee vir ons wenke om dit te oorkom.

Promosie