#3 Jy ken nie jou vrou se borste nie.

Promosie

Vroue verskil radikaal van mekaar in die borste-arena. Sommige vroue kan net ’n ligte aanraking verdra, terwyl ander van ’n bietjie rowwer spel hou. As jy haar tepels só hard byt dat dit vir haar voel soos Chucky wat probeer borsvoed, gaan jy ’n klap teen die agterkop kry. As jy egter met ’n veer daaroor streel, en sy die tipe is wat ’n orgasme van goeie borsspel kan kry, gaan dit haar ewe gefrustreerd laat. Onthou ook om nie haar tepels tussen jou vingers te vryf asof jy ’n radiostasie soek nie … gee aandag aan die hele borsgedeelte.

 

Promosie