Luister saam na die Radio Onderhoud. Liezel (Redakteur) kuier saam met Doepie en Nina van GROOTFM. Liezel gesels oor kommunikasie in jou huwelik, en hoe om dit te verbeter. Gaan lees gerus ook die artikel, Wanneer woorde nie werk nie – en hoe om mekaar weer te hoor.

Promosie