#2 Jy blaas in haar ore.
Een vrou kan mal wees oor die gevoel van jou lippe om haar oorlobbe en vir ’n ander vrou kan dit bloot voel soos haar Dobermann wie se tong sy nie uit haar persoonlike ruimte kan kry nie! Lees die seine wat sy stuur – as sy nie duidelike geluide van genot maak terwyl jy dit doen nie, is die kans goed dat sy dit nie kan verdra nie. Onthou ook om liggies teen haar ore te blaas en nie aan te gaan asof jy die kersies op jou 50e verjaardagkoek doodblaas nie!