#6 Jou sensuele massering kan vir Chinese marteling kwalifiseer.
Onthou dat sensuele massering presies dít is, sensueel. Gebruik jou hande en jou vingerpunte, miskien ’n veer of ’n kwassie. Jou doel is nie om knoppe uit te vryf en spasmas te verlig nie, so hou jou elmboë en knieë ver weg van haar lyf af!