Wen ‘n Obaro-Aanlyn koopbewys ter waarde van R2500!

Obaro Aanlyn is jou koöperasie in die 21ste eeu! Hou jy van tuinmaak, die buitelewe en kamp? Of is jou stokperdjie om projekte in en om die huis self aan te pak? Dan is Obaro Aanlyn net vir jou! Koop wat jy nodig het wanneer jy dit nodig met aflewering op jou voorstoep.

Maak die boer in jou wakker! Plaasjapies en stadsjapies kan nou hul gunsteling produkte vanuit die gemak van hul eie huise aankoop met aflewering op hul voorstoep. Obaro Aanlyn se virtuele rakke bevat meer as 15 000 produkte wat dieregesondheid & voere, bouwerk & DIY, huis en tuin, besproeiing, meganisasie, buitelewe & klere asook verpakking en skadunet reekse insluit. Groet die lang togte na inkopiesentrums en selfs langer toue by betaalpunte. Om by Obaro Aanlyn te koop beteken dat jy presies kan kry wat jy wil hê.

Besoek gerus www.obaro.co.za vir meer inligting

Skryf nou in en staan die kans om ‘n Obaro-Aanlyn koopbewys ter waarde van R2500 te wen!

    * Neem asb kennis dat jou persoonlike inligting aan GEEN derde partye verskaf word nie! Deur aan ‘n INTIEM kompetisie deel te neem, gee jy toestemming dat ons jou besonderhede vir INTIEM bemarkingsdoeleindes (bv nuusbriewe) kan gebruik, maar met die onmiddellike opsie om van die lys verwyder te word indien jy nie verdere korrespondensie wil ontvang nie.
  • This field is for validation purposes and should be left unchanged.

Inskrywings sluit 1 Oktober 2018 om middernag