Wen ‘n Café Enrista INSTANT TEA geskenkpak ter waarde van R850 met sterk en normale tee sowel as rooibos tee met en sonder suiker. Vir die soettand is daar selfs rooibos tee met heuning en ook Chai Latte. Die Café Enrista Instant Tea reeks is ‘n absolute droom vir enige iemand wat lief is om tee te drink!

Hierdie geskenkpak sluit die volgende in:

2 x Sterk Tee (20 sakkies), 2 x Normale Tee (20 sakkies), 2 x Rooibos Tee (20 sakkies), 2 x Rooibos Tee sonder suiker (20 sakkies), 2 x Rooibos en Heuning (20 sakkies), 2 x Chai Latte (20 sakkies) & 2 x Mild Koffie 3-in-1 (20 sakkies) alles saam tot die waarde van R850!

SKRYF NOU IN EN STAAN DIE KANS OM ‘n Café Enrista INSTANT TEA GESKENKPAK TER WAARDE VAN R850 TE WEN!

    * Neem asb kennis dat jou persoonlike inligting aan GEEN derde partye verskaf word nie! Deur aan ‘n INTIEM kompetisie deel te neem, gee jy toestemming dat ons jou besonderhede vir INTIEM bemarkingsdoeleindes (bv nuusbriewe) kan gebruik, maar met die onmiddellike opsie om van die lys verwyder te word indien jy nie verdere korrespondensie wil ontvang nie.
  • This field is for validation purposes and should be left unchanged.

Inskrywings sluit 28 November 2019 om middernag