Wen ‘n geskenkbewys vanaf Volpes ter waarde van R1 500!

Promosie

Besoek Volpes vir pragtige linne, gordyne, handdoeke en meer!

By Volpes het ons hard gewerk om te verseker dat ons reekse iets vir elke styl, smaak en begroting insluit. Ons is bekend vir ons hoë kwaliteit beddegoed en ons tydlose ontwerpe. Ons het 144-draadtelling poli-katoen wat nie jou begroting , 200-draadtelling 100% katoen percale, Egiptiese katoen sowel as ons luukse 600-draadtelling reeks vir beste luukse kopie!

Volpes het ook die grootste verskeidenheid gereedgemaakte gordyne in SA en jy kan uit ‘n wye verskeidenheid van materiale en ontwerpe kies. Vir ongelooflike gemak bied ons ‘n verskeidenheid duvet-binnekante, kussings en 5 reekse van 100% katoenhanddoeke.

Promosie

Kontak besonderhede:
Webtuiste: www.volpes.co.za
Facebook: www.facebook.com/volpessa

Neem kennis dat die wenner die geskenkbewys by die naaste Volpes winkel gaan oplaai. Indien die wenner nie nie naby ‘n Volpes winkel bly nie sal ‘n ander ooreenkoms gekommunikeer word.

Skryf nou in en staan die kans om ‘n geskenkbewys vanaf Volpes ter waarde van R1500 te wen!

    * Neem asb kennis dat jou persoonlike inligting aan GEEN derde partye verskaf word nie! Deur aan ‘n INTIEM kompetisie deel te neem, gee jy toestemming dat ons jou besonderhede vir INTIEM bemarkingsdoeleindes (bv nuusbriewe) kan gebruik, maar met die onmiddellike opsie om van die lys verwyder te word indien jy nie verdere korrespondensie wil ontvang nie.
  • This field is for validation purposes and should be left unchanged.

Inskrywings sluit 4 Augustus 2017 om middernag