WEN ‘n Daniel Wellington Dameshorlosie, Spaar Groot en kry ‘n Bonus vir Moedersdag met Marriage Capsule.

Promosie

Hierdie aanbod is slegs geldig vir 5 dae! Elke paartjie wat inskryf vir Marriage Capsule in hierdie 5 dae –  tot Saterdag 13 Mei om 13h00 – staan ‘n kans om ‘n Daniel Wellington dameshorlosie ter waarde van R3700 te wen vir Moedersdag met GROOT bonusse op Marriage Capsule

SPAAR BAIE! Ons gee ‘n groot afslag, spesiaal vir Moedersdag, op die prys van die Marriage Capsule kursus. As jy binne die volgende 5 dae koop spaar jy R791 – dit is 63% afslag! Lewenslange toegang tot Marriage Capsule kos gewoonlik R1250. Koop dit teen R459 – net vir 5 dae tot Saterdag 13 Mei om 13h00.

PLUS! ‘n Spesiale bonus as jy binne hierdie 5-dae-periode koop: kry die KKVR Kommunikasiekursus ter waarde van R299 gratis. Hierdie kursus sal jou help om gehaltegesprekke te voer en enige konflik op te los. Dit is briljant!

Promosie

Hoekom sal jy enigsens Marriage Capsule oorweeg? Want Gesonde, Gelukkige Huwelike gebeur nie van self nie…

Dink bietjie…

Verstaan jou man, of jou vrou, wat jy werklik nodig het? Voel jy gewaardeerd? Voel jy geliefd en gerespekteerd? Is jou huwelik alles wat jy verwag het dit gaan wees? Wonder jy diep in jou binneste of jy met die regte persoon getrou het? Of is jy eenvoudig op soek na maniere om jou huwelik te verryk?

Marriage Capsule is die antwoord op al jou vrae en bekommernisse. Die sleutel tot die geluk wat jy en julle verdien!

Julle het belowe dat slegs die dood julle gaan skei – dit is ‘n verbond, ‘n gelofte voor God en getuies. En hierdie belofte is die fondament van ‘n verhouding soos geen ander en die fondasie vir julle kinders, hulle kinders en hulle kinders. Maak julle huwelik ‘n gesonde, gelukkige en geseënde verhouding. Dis nooit te laat nie!

Kliek hier vir Afslag op Marriage Capsule en staan ‘n kans om ‘n Daniel Wellington Horlosie te wen vir Moedersdag. Slegs 5 Dae. Aanbod en kompetisie sluit 11 Mei 2023.

Marriage Capsule sal jou op ‘n ontdekkingsreis neem –  

  • Ons begin saam en vra eerlik – “Is jou huwelik die moeite werd?” Want soms voel dit nie so nie. Ons help jou ontdek wat julle waar verloor het in die proses van getroud wees.
  • Ons help julle om jul unieke temperamente te ontdek (is jy ‘n ‘Lake’, ‘Ocean’, ‘Fountain’ of ‘Snow’?). Om werklik te verstaan hoe jy en jou maat dink is ‘n game changer – vir julle altwee! Jy gaan uiteindelik verstaan hoekom jou maat op ‘n sekere manier reageer en optree, byvoorbeeld hoekom sy moeilik besluite neem en hy so min inligting deel!
  • Ons sal jou leer wat elke man die nodigste het (dis nie kos of seks nie!) en die een ding elke vrou die nodigste het. Dit is in die kern van hoe God ons geskape het.
  • Dan kommunikasie! Want as julle weet hoe om met mekaar te praat en hoe om mekaar te hoor gaan julle ‘n kwaliteit huwelik hê. Marriage Capsule wys hoe.
  • Ons gaan vir jou aksieplanne gee. Hoe leef jy al hierdie inligting prakties? Wat moet anders wees more?
  • Marriage Capsule is ‘n 7 Stap Metode – 7 vlakke wat die wêreld se verskil in jou huwelik gaan maak.


Dis AANLYN!

Dit alles word gedoen in die gemak van jou eie huis! Al wat jy nodig het, is ‘n rekenaar of slimfoon met ‘n internetverbinding. Doen dit op jou eie tyd en in privaatheid.

Vir wie is Marriage Capsule?

Marriage Capsule is vir almal! Maak nie saak of jy verloof is, pas getroud is, of jou 50ste huweliksherdenking vier nie, hierdie metode kan jou lewe en jou huwelik verander!

Honderde paartjies is al deur Marriage Capsule en die getuienisse stroom in. Van verloof tot leë nes; en almal tussen in wat probeer sin maak van werk, kinders, kerk, huis en dan om hulle huwelik te midde hiervan te maak werk.

Is die kursus ‘boring’?

Hierdie kursus is anders as enige ander huwelikskursus wat jy nog gesien het! Dit is interaktief, maklik om deur te werk en NIE vervelig nie! En die beste van alles, ons bied weeklikse ondersteuning, sodat jy nie alleen is op jou reis nie!

Dit is beslis nie net lees, lees, lees nie. Daar is videos om te kyk; vrae om te voltooi en badges om te verdien soos die ‘Commitment badge, Overachiever badge, Vision badge, Respect badge, Detective badge, Cheerleader badge, Superhero badge, Bravery badge, Blush badge, Go Girl badge, Superman badge, Steamy Session badge, Sexy Lover badge and Fun badge’. Klink lekker ne! Dit is!

Die inhoud is interaktief – dit is nie jou tipiese vervelige huwelikskursus wat jou tot trane verveel nie. Dit is ‘n metode wat julle as ‘n paartjie sal help om stap vir stap by ‘n huwelik te kom wat werk. As jy op soek is na inspirasie en antwoorde is Marriage Capsule jou antwoord.

Vertel Bietjie Meer:

Na 11 jaar van INTIEM tydskrifte publiseer met honderde artikels, baie seminare, paartjie en vrouedae het ons onsself gevra – hoe vat ons al hierdie inligting saam? Wat sal ons eendag vir ons kinders wil leer oor die huwelik? Wat is die geheime, die oplossings, die metodes om ‘n gesonde en gelukkige huwelik te hê? En uit hierdie diep behoefte om ons eie kinders te seën is Marriage Capsule gebore.

Elke huwelik het sy hoogte- en laagtepunte, maar om toegewyd te bly en ‘n groter doel vir die lewe saam te hê, is iets met ewigheidswaarde.

Die Marriage Capsule se 7-stap metode werk! Jy sal onskatbare insigte kry in jou maat, en jou eie, manier van dink, hoe julle mekaar moet liefhê en vir mekaar sorg.  Jy sal leer hoe om die huwelik ‘beter te doen’.

Marriage Capsule is die “Hoe om getroud te wees” gids wat jy op jou troudag al moes gekry het!

Selfs as jy ‘n onderliggende vrees het vir egskeiding, ontrouheid, ‘n verlies van liefde vir mekaar of ‘n knaende gevoel dat jy ‘n wrok begin koester omdat jou behoeftes nie bevredig word nie, kan Marriage Capsule jou help om die regte probleme te identifiseer en aan te spreek.

Om in jou huwelik te belê, is van kritiese belang. As jy bly uitstel om later aan jou huwelik te werk wanneer dinge rustiger gaan is jy oppad na ‘n groot gemors. Maar Marriage Capsule kan help en dis ‘n maklike, haalbare kursus. Ons het die metode wat werk ontdek!

Kliek hier vir Afslag op Marriage Capsule en staan ‘n kans om ‘n Daniel Wellington Horlosie te wen vir Moedersdag. Slegs 5 Dae. Aanbod en kompetisie sluit 11 Mei 2023.

Wat Jy Alles Gaan Kry! Die 7 Vlakke van Marriage Capsule:

Vlak 1 – Is Julle Huwelik die Moeite Werd?

  • Is julle huwelik die moeite werd? Eerlike antwoorde. Ontdek julle eie ‘why’.
  • Die ‘Commitment’-uitdaging.
  • Hoe om weer vreugde en tevredenheid in jou huwelik te vind.
  • 6 redes waarom jou huwelik steeds ‘n goeie idee is.
  • Die formule vir suksesvolle verhoudings.
  • Hou op om leuens te glo – ontdek mites en waarhede oor jou huwelik.
  • Eksklusief: Julle eie ‘Expectation Manager’. Wat verwag julle van mekaar en julle huwelik? 60 Vrae wat alles duidelik gaan maak.
  • Hoe om die verlede te hanteer.
  • Skep julle eie ‘Vision Statement’(‘printables’).

Vlak 2 – LOFS Temperamente (Game-changer!)

  • Ontdek julle primêre en sekondêre temperamente en verstaan hoekom julle doen en dink soos julle doen en dink! Is jy ‘n Ocean, Lake, Fountain of Snow?
  • Verstaan mekaar beter as ooit tevore.
  • Is daar ‘n ideale temperament wat ek nodig het?
  • Leer hoe om beter met mekaar se verskille saam te leef en die lewe te geniet.
  • Ontdek die 5 reëls om stres in jou huwelik beter te hanteer.
  • Bonus: Jou temperament in kommunikasie sal in Vlak 5 bekend gemaak word
  • Bonus: Jou temperament in seks sal in Vlak 6 bekend gemaak word

Vlak 3 – Jou Man se Grootste Behoefte

  • Hierdie vlak is slegs vir die dames.
  • Hierdie is die pad na jou man se hart en ook hoe jy ‘n belangrike rol in jou man se lewe kan speel.
  • Die ‘Crazy Cycle’.
  • Toets jouself: Respekteer jy jou man?
  • Verstaan waarom dit krities is om jou man te respekteer.
  • Leer hoe jou man respek sien en wil ervaar (dit verskil van man tot man!).
  • Praktiese idees en inspirasie om hom jou superheld te maak.

Vlak 4 – Jou Vrou se Grootste Behoefte

  • Hierdie vlak is slegs vir die manne.
  • ‘Happy wife, Happy life!’ Makliker gesê as gedaan. Vind uit hoe om dit reg te kry.
  • Daar is miljoene dinge wat jou vrou wil hê, maar een ding wat sy regtig nodig het. Vind uit wat daardie een ding is.
  • Is jy ‘n superheld? Toets jouself.
  • Jou vrou se 6 liefdesbehoeftes en die belangrike rol wat jy speel daarin.
  • 5 maklike en praktiese maniere om liefde te wys en te leef.
  • Word ‘n Pro! Dis makliker as wat jy dink.

Vlak 5 – Die Kuns van Kommunikasie

  • Jou LOFS profiel in kommunikasie. Hoe kommunikeer ‘n ‘Ocean, Fountain, Lake & Snow’?
  • Hoekom kommunikasie vaardighede belangrik is.
  • Die kuns van alledaagse gesprekke – maklike wenke.
  • Maniere om nuwe gesprekke te voer.
  • Hoe om moeilike gesprekke aan te pak.
  • 7 ‘Communication Killers’ .
  • Eksklusief: Hoe om jou eie “SAFE SPACE COMMUNICATION CAPSULE” te skep (printable)

Vlak 6 – Goeie Seks Maak Saak

  • Jou en jou maat se LOFS profiele in seks! Watter soort bedmaat is ‘n Ocean, Fountain, Lake & Snow?
  • ‘n Seksuloog deel waarhede en mites.
  • Algemene seksuele probleme.
  • Interessante seks feite (baie interessant!).
  • Vir haar: Hoe om jou orgasme te verbeter!
  • Vir hom: Hoe om jou orgasme te verbeter!
  • Laat die pret begin – 3 Aktiwiteite (printables).

Vlak 7 – Bou so ‘n Goeie Huwelik

  • Alles wat jy nodig het om ‘n goeie huwelik te bou.
  • Vinnige toets: Het jou huwelik ‘n kreatiewe hupstoot nodig?
  • Hoe om jou huwelik meer pret te maak.
  • Praktiese planne om ‘n opwindende huwelik te skep (printables).
  • Hoe om meer “ons”-tyd te vind.
  • Wat julle nou deurgaan is normaal! Insigte om die verskillende fases van ‘n huwelik te verstaan.
  • 7 Alledaagse Liefdesgewoontes (printables).
  • ‘n Gebedsplan vir jou huwelik (printables).

International Marriage Hall of Fame

Die International Marriage Hall of Fame erken paartjies wat al sewe vlakke van die Marriage Capsule kursus voltooi het. So ‘n paartjie het ‘n groot belegging in hul huwelik en gesin gemaak. Hulle het bygedra tot die skep van ‘n positiewe nalatenskap van familie en gesonde verhoudings.

Paartjies ontvang ‘n amptelike sertifikaat, amptelike erkenning op die Marriage Capsule webwerf, sowel as ‘n digitale badge wat in hul persoonlike profiele gebruik kan word as hulle verkies.

Die International Marriage Hall of Fame word deur Marriage Capsule geadministreer en op hul webwerf gehuisves.

“Elke huwelik gaan soos die natuur deur seisoene. Moenie die boom afkap in die winter omdat daar nie blare is nie. Versorg hom eerder sodat lente weer kan kom.”

Haal Egskeiding van die Tafel af

Daar bestaan nie iets soos ‘n goeie egskeiding nie. Soos Margaret Atwood gesê het: “A divorce is like an amputation: you survive it, but there’s less of you.”

Jou huwelik is ‘n verbond. Dit is ‘n belofte deur dik en dun. As egskeiding nie ‘n opsie is nie, is die enigste manier om deur julle probleme te werk. En dis die wonderlike bedekte seën van ‘n huwelik. Dat iemand by jou gaan bly ten spyte van foute wat jy maak en dat jy by iemand gaan bly ten spyte van hulle foute. Dis ‘n groot stuk genade. Genade wat ons leer by Jesus.

In ‘n wêreld van kitskos en kits-verhoudinge, kan ons soos die Bybel sê, nie op ons eie insigte staat maak nie. Dit is moontlik om ‘n goeie huwelik te hê. Dit gaan toewyding, genade en baie liefde verg, maar dit is wat nodig is en die beloning gaan meer wees as wat jy ooit voor kon hoop.

Egskeiding word ‘n keuse wanneer paartjies die huwelik verkeerd aanpak, foute maak en in die proses hul respek en liefde vir mekaar verloor. Paartjies maak nie altyd goeie keuses nie en belê nie in hul huwelike nie.

Neem vandag ‘n vaste besluit. Egskeiding is nie ‘n opsie nie. En as die enigste manier deur is, kry ‘n kursus soos Marriage Capsule om te help. Bo alles, bid vir jou huwelik. Elke dag.

Wat Kan Jy van Jou Huwelik Verwag?

Die genade om nie alleen oud te word nie! Die huwelik sal jou ‘n lewenslange maat gee. Iemand om na huis toe te gaan na ‘n lang dag. ‘n Getuie van jou lewe. Iemand wat jou vashou wanneer jy voel dat jou hart breek en iemand waarmee jy jou vreugde en oorwinnings kan deel. Ons is nooit gemaak om alleen deur die lewe te gaan nie. Ons is gemaak om lief te hê, te huil en deur al die seisoene van die lewe te gaan. Twee vaar altyd beter as een. As die een val kan die ander een hom ophelp. Dit is wonderlik om te weet dat iemand in jou span is, iemand is aan jou kant, iemand dink die wêreld is beter met jou daarin en iemand gaan jou help. Jy verdien om iemand soos daardie te hê en om iemand soos daardie te wees.

Wat as my man of vrou nie Marriage Capsule wil doen nie?

Dit is ideaal dat julle saam aan julle huwelik werk. Maar soms wil ‘n huweliksmaat nie erken dat daar ‘n probleem of bekommernis is nie. Of dalk glo hul net nie dat mens aan jou huwelik moet werk nie.

Begin op jou eie. Geen opregte, liefdevolle poging sal ooit tevergeefs wees nie. Die proses mag dalk net langer duur. ‘n Goeie mentor of sielkundige kan jou ondersteun in die proses. Maak die besluit om die voortou te neem deur vir jouself te sê: “Dit begin by my”. Selfs as dit voorkom asof jou pogings nie werk nie, is vasberadenheid belangrik. Kry gebedsondersteuning by vriende en familielede wat jy vertrou. Ons vertroue bly in God om wonderwerke te verrig en niks is vir Hom onmoontlik nie.

“If you want to change the world, start at home.”

Geen Risiko! Kry jou geld terug!

Ons nooi jou uit om die Marriage Capsule-metode te toets. Daar is geen risiko nie. Ons bied ‘n 30-dae geld-terug waarborg. As jy die kursus voltooi en geen waarde daarin vind nie, laat weet ons en jy sal ‘n volledige terugbetaling ontvang. Dit is hoeveel vertroue ons in hierdie kursus het.

Jou Huwelik Maak Saak.

Kliek hier vir Afslag op Marriage Capsule en staan ‘n kans om ‘n Daniel Wellington Horlosie te wen vir Moedersdag. Slegs 5 Dae. Aanbod en kompetisie sluit 11 Mei 2023.

Wat sê ander paartjies wat al Marriage Capsule gedoen het?

Absoluut verrykend en insigewend. Ons was op ‘n moeilike plek in ons huwelik met baie konflik situasies. Hierdie kursus het ons gehelp om mekaar van vooraf te waardeer en ook moeite met ons huwelik te doen.

Wico & Mareli

—–

After 25 years of marriage we went through a very dark time in our marriage this year in December/January, we separated and ultimately got divorced. Through God’s grace we found our way back to each other. After we decided to get back together to work on our relationship and put each other first, we knew we will never be able to do this alone….this is where Marriage Capsule came in, we signed up and without a doubt, this was the BEST decision we could have ever made!

We rediscovered each other, how our different temperaments deals with stress and communication, how to spend quality time with each other, how important date nights and alone time is. In what stage our relationship is what our love languages are.

We both loved this journey and how we grew as a couple. We talked about redoing the course in a year’s time.

PJ and Lisa

—–

We are grateful for this course. We have learnt an amazing amount about each other. We feel that we have been given extremely rare tools to use in the evolution of our marriage. We cannot wait for the journey ahead.

Estian and Colene

—–

Marriage Capsule is fun! We enjoyed the Marriage Capsule. We laughed and learned a lot.

Armand and Marné

—–

Working through the seven weeks reminded us both about the importance of Marriage and why we need to work on it daily.

Eugene & Petrisia

—–

Marriage Capsule is a fantastic journey to follow with your partner. My husband and I had a challenging time when we got hold of the Marriage Capsule. Not only did it help us to spend time together, but it also helped us to understand each other temperaments and love languages. It also allowed us to learn how to communicate with each other. I think all couples should do this course. We are married 14 years now and going stronger each day.

Reinhardt and Samantha

—–

Wow, what a Course. Marriage Capsule is a genuinely life-changing course which we started amid a crisis after being married for 20 years.

It helped us to re-focus and re-think our marriage.

Kobus en Corne

—–

Initially only I wanted to do this course, my husband did not think we needed the help. Even though we fought most of the time, he thought we would work through it. I read article after article trying to find what was missing in our marriage and nothing worked. No amount of communication or sex. Eventually he agreed that we could do this course.

The first two weeks were rough – even times I wanted to return the course and just call it quits. Then came week 3… what an eye opener…. I started wondering am I respecting my husband. Week 4 came and I read his e-book behind his back. I then realized what I was missing in our marriage. I missed him loving me, truly loving me and choosing me. Choosing our children. Again the fights started, I wanted his love…. Then I decided, I should respect him first.

It was as if our marriage changed overnight. I prayed so hard to change, and I did, slowly. My husband noticed the changes and I decided to share with him what I was busy doing. He was so on board and has been motivating me ever since. When I fall and step over my lines, he supports me and encourages me.

He has also started to change, has invested time to find out how God wants him to love me, what his role in our marriage is.

It has been an amazing 3 weeks. I cannot imagine going back to the way it was. I have never loved my husband this much, not even when we started dating, Everyday I respect him more and more, I show it to him. Everyday he loves me more and more, he shows it to me.

Marriage capsule has changed our entire marriage – I could not have hoped for a better outcome. I would have actually loved more guidelines in the respect unit. More ideas how to respect him (especially in modern times), a look at how God expects it from us and how to deal with situations where you are respecting your husband and he still isn’t giving love back (a lot of prayer).

I have already shared this course with my mother and sister and I hope that they will also enroll – not necessarily because they have bad marriages, but because you can always improve.

Samantha

—–

The New Us! The program has brought us so much closer together after a challenging time and SAVED our marriage on so many levels!

We will definitely recommend the program to all couples!

Jaco & Natasha

—–

New Beginnings: We’re about to get married, and this journey with Marriage Capsule helped us to put foundations in place and give us a perspective from where we came. We’re both in our late forties with separate lives before now. This course helped us to resolve our past and align for our future together.

Using the temperament categories has been surprisingly insightful when we find ourselves stuck in a misunderstanding. The “ah-ha” moment was a relief; we’ve been having fun with it since.

Revisiting the 5 Love Languages and keeping them in the context of the temperaments are powerful tools to enrich our unity.

We’ve made many exciting discoveries with the questionnaires and will revisit them as we journey. In addition, we see the course content as a living library that we aim to review regularly.

The course foundation in Godly principles enables us to continuously build and strengthen our unity in God.

We will advocate this course to as many couples as possible.

Andre & Thursia

Kliek hier vir Afslag op Marriage Capsule en staan ‘n kans om ‘n Daniel Wellington Horlosie te wen vir Moedersdag. Slegs 5 Dae. Aanbod en kompetisie sluit 11 Mei 2023.