Om jou maat lief en nodig te hê, is noodsaaklik in elke huwelik. Maar wanneer die grense tussen ko-afhanklikheid en interafhanklikheid begin blur, kry jy moeilikheid . . .

Promosie

Toe Lanie se vriende haar begin bewus maak het van haar gedrag in haar nuwe huwelik met Pieter, was sy vyandig. Hulle gun haar nie geluk nie, het sy gesê, maar hulle kommer was gebaseer op die feit dat haar hele lewe om haar nuwe man gedraai het. Sy wou hom gelukkig maak. Hy was ’n weeskind en sy sou alles wat hy kortgekom het vervul, het sy besluit.

Redakteur Liezel van der Merwe kuier by Doepie en Nina in die GrootFM studio en gesels oor die taai kwessie!

Luister die onderhoud hier (kliek op die blokkie, geen video, slegs klank):

Promosie