Wanneer mense hulle 50ste huweliksherdenking vier, besef die meeste sterflinge nie hoeveel harde werk, bloedsweet en trane daarin gegaan het nie. Hoewel sommige paartjies mekaar soos ’n handskoen pas, kom daar steeds ’n tyd in enige huwelik wanneer alles nie klopdisselboom gaan nie.

Promosie

Redakteur Liezel van der Merwe is in studio saam met Ruben en Charonike by GrootFM. Lekker onderhoud met ‘n bonus van 36 vrae vir julle volgende Date Night! Kliek in die blokkie – geen video, slegs klank.