Krisisse vorm deel van almal se lewens, maar hoekom het dit só ’n geweldige uitwerking op mense en veral op huwelikspaartjies?

Promosie

Ek glo dat ’n krisis die meeste van die kere wanneer dit opduik, die ontvangers daarvan onkant betrap. As dit nie só was nie, sou dit nie as ’n krisis beskou word nie. Dit is gewoonlik die dinge in die lewe waarvoor jy jouself nie voorberei nie, daardie dinge wat jou onverhoeds betrap. Redakteur Liezel van der Merwe kuier by Doepie en Lise Chris in die GrootFM studio. Luister gerus en vind uit hoe jy ‘n krisis in jou huwelik met groot sukses kan hanteer! (Kliek in Blokkie; Net Klank; Geen Video)

 

Promosie