Luister saam na die Radio Onderhoud met Antowan Nöthling. In hierdie podcast gee Liezel (Redakteur) vir ons praktiese wenke oor hoe om die uitdagings in ons huwelike te hanteer. Uitdagings kan ons óf uitmekaar dryf, óf nader aan mekaar bring. Begin vandag om saam die uitdagings aan te pak!
Podcast: 5 Minute – Wanneer die uitdagings kom…
