Luister saam na die Radio Onderhoud. Liezel (Redakteur) kuier in die GROOTFM ateljee by Doepie en Nina. (Kliek in die blokkie – geen video, slegs klank.) Liezel en die INTIEM kenners antwoord ‘n luisteraarsvraag: Hoe kry ek my man om weer verlief te raak op my?