BESTANNDELE
- 3 blikkies wit bone
- 4 koppies hoender “broth”
- 1 ui
- 2 eetlepels olyfolie
- 2 teelepel gemaalde knoffel
- 1 teelepel Italiaanse speserye
- basil pesto – 1 eetlepel per bakkie
METODE:
- Verhit olyfolie in ‘n pan oor medium hitte. Braai die ui en knoffel vir 2 – 3 minute
- Voeg die hoender “broth”, bone en Italiaanse speserye by
- Druk die bone fyn en maak seker die sop is goed verhit
- Bedien met die basil pesto
Resep deur lemon tree dwelling