Die wêreld is onderste-bo met die Covid-19 krisis. Ons lockdown vir 21 dae, was hande, koop blikkieskos en wonder of ons vitamine by dosyne moet begin drink.

Dis belangrik om in hierdie tye kalm te bly en verantwoordelik op te tree. Was jou hande, volg die instruksies van die regering en kyk na jou eie gesondheid. Jou immuunstelsel is nou baie belangrik.  Navorsing bewys dat dit moeiliker is vir mense met ‘n lae immuniteit  om ‘n virus te beveg as die wat ‘n gesonde immunstelsel het.

Daar is tans geen genesing vir die Covid-19-virus nie, dus die verhoging van jou immuunstelsel is ‘n baie goeie voorsorgmaatreël om te tref. Het jy geweet dat jou spysverteringstelsel verantwoordelik is vir 80% van die immuunfunksie in jou liggaam? ‘n Wanbalans van die 100 triljoen bakterieë in ons spysverteringstelsel, wat veroorsaak word deur antibiotika, ‘n gebrek aan ‘n gesonde dieet, ouderdom, genetika, stres en baie ander faktore, sal ‘n negatiewe invloed op ons liggaam se immuniteit hê.

Hierdie wanbalans kan herstel word deur EMPRO-druppels, ‘n organiese probiotikum. EMPRO is ‘n ’12 strain probiotic’ wat help met die vorming van voordelige bakterieë wat in die spysverteringstelsel ontbreek. Sodra die wanbalans herstel is, kan ons liggame die immuniteit daarvan versterk en ons beskerm teen die skadelike effek van virusse en alle ander siektes wat deur ‘n lae immuunstelsel veroorsaak word.

*EMPRO word bemark en versprei deur INTIEM en geklassifiseer as ‘essential goods’ wat beteken ons kan aflewer tydens lockdown.

Vir meer inligting en ‘n video wat alles verduidelik, kliek hier.

✅Voorraad is NOG beskikbaar en word deur Courier Guy landwyd afgelewer. Een botteltjie is 30ml en behoort jou ‘n maand te hou (jy neem 10 druppels ‘n dag in water).

Pryse:
6 Botteltjies teen R600 + gratis aflewering
3 Botteltjies teen R300 + plus R80 vir aflewering
1 Botteltjie teen R129 + plus R80 vir aflewering.

Vir meer inligting en om te bestel: em-pro.co.za

Please note: This product has not been evaluated by the Medicines Control Council. This product is not intended to prevent, diagnose, treat or cure any disease.

Balans in jou spysverteringstelsel (jou ‘gut’) sal meer as net jou immuniteit verhoog. Ons het ook die volgende terugvoer van mense gehad:
  • EMPRO has helped with my moods and my skin! Can’t live without it! – Litithea
  • Ek gebruik EMPRO druppels nou vir 3 weke en my probleem met hardlywigheid is opgelos. Ek is so verlig. Dankie! –Sina
  • “My husband and I take our EMPRO drops daily and we are very impressed with the results. We use to suffer from heartburn and eczema respectively, which is now something of the past….” – Vicky
  • “I’ve used EMPRO for two months now and have more energy and no more joint pain. My blood pressure is also remarkably better. My daughter started using EMPRO and her acne has cleared up completely” – Annie Mabena
  • “Ek het EMPRO saam met my vel medikasie begin gebruik en dit het ‘n groot verskil gemaak. My vel lyk baie beter” -Willem

Vir meer inligting en om te bestel: em-pro.co.za