Promosie

Bestanddele:

  • 4 ryp piesangs
  • 1/2 koppie margarien
  • 1/2 teelepel koeksoda
  • 1/2 koppie melk
  • 1 teelepel vanilla
  • 2 koppies meel
  • 2 eiers
  • 1 koppie suiker
  • 1.25 teelepel bakpoeier

Metode:

  1. Meng al die bestanddele, behalwe die koeksoda, piesangs en melk bymekaar.
  2. Maak die  koeksoda aan met melk en voeg by die ander reeds gemengde bestanddele.
  3. Voeg die piesangs by en bak vir 1 uur teen 180 grade.

 

Promosie