Het jy ‘n lekker resep wat jy graag met ons wil deel? Ons sal deur hierdie resepte gaan en van hulle op die INTIEM webtuiste laai. Maak seker dat jy die BRON waar jy die resep gekry het ook bysit!
Indien jy ‘n prentjie by die resep wil hê stuur gerus vir geraldine@intiem.co.za die prentjie en maak die epos onderwerp die naam van jou resep.
Vul die vorm hier in as jy wil hê jou resep moet op die INTIEM webtuiste verskyn: