Opsoek na ‘n oulike Valentynsdag-kaartjie vir jou maat?

Gebruik Valentynsdag as ‘n verskoning om jou maat te bederf!

Hier is 3 oulike ontwerpe om van te kies…

Kliek op die prentjies onder vir die Valentynsdag-kaartjie van jou keuse! Jy kan die kaartjie aflaai en vir jou maat aanstuur OF druk die kaartjie uit en gee dit vir jou maat op Valentynsdag saam met ‘n lekker koppie koffie of boks sjokolade!