Hierde maand kan jy 1 van 3 Sunstar GUM geskenkpakke wen! Elke #FreshBreathCheck geskenkpak is ter waarde van R745!

Elke #FreshBreathCheck geskenkpak bevat:

  • GUM ActiVital Sonic tandeborsel (R259)
  • GUM Original White tandepasta (R65)
  • GUM Expanding Floss (R54)
  • GUM Soft-Picks Advanced (R99)
  • GUM Easy Flossers 30pcs (R59)
  • GUM-tongskraper (R60)
  • GUM Original White mondspoel (R99)
  • GUM Red-plaakaanduidende tablette (R50)

Tandartse en mondhigiëniste reg oor die wêreld beveel Sunstar GUM aan en is beskikbaar by Dis-Chem, Clicks, geselekteerde Checkers, Pick n Pay, SPAR, apteke en tandartse.

SKRYF NOU IN EN STAAN DIE KANS OM 1 van 3 Sunstar GUM geskenkpakke ter waarde van R745 elk TE WEN!

    * Neem asb kennis dat jou persoonlike inligting aan GEEN derde partye verskaf word nie! Deur aan ‘n INTIEM kompetisie deel te neem, gee jy toestemming dat ons jou besonderhede vir INTIEM bemarkingsdoeleindes (bv nuusbriewe) kan gebruik, maar met die onmiddellike opsie om van die lys verwyder te word indien jy nie verdere korrespondensie wil ontvang nie.
  • This field is for validation purposes and should be left unchanged.

Inskrywings sluit 18 Februarie 2020 om middernag

Vir meer inligting:

#FreshBreathCheck: http://bit.ly/GUMFreshBreathCheck2020

Dental Wellness Trust: https://www.dentalwellnesstrust.org/

Facebook @dentalwellness.trust

Twitter @dentalwelltrust

Instagram @dentalwellnesstrust

Is jou mondsorgroetine in die kol? Doen hierdie Februarie die #FreshBreathCheck om uit te vind. Jy kan mondsorgprodukte van meer as R2 500 wen (insluitend ’n jaar se mondsorgbehandelings). Sunstar GUM sal ook namens jou ’n tandeborsel aan die Dental Wellness Trust skenk. Om in te skryf besoek http://bit.ly/GUMFreshBreathCheck2020. Bepalings en voorwaardes geld.

Dr. Linda Greenwall is die stigter van die Dental Wellness Trust, wat meer as 15 000 kinders in die armer gebiede van Kaapstad en Johannesburg mondsorgvaardighede leer. “Om tande korrek te borsel is noodsaaklik vir goeie mondgesondheid, vars asem en om gaatjies in die tande te voorkom. Wanneer die kinders die eerste keer by ons kom, ken baie van hulle nie eers die basiese beginsels van mondsorg of het ’n tandeborsel nie. Dit is dus nie ’n verrassing dat so baie van hulle tandprobleme het voordat hulle ses jaar oud is nie.” Om meer uit te vind besoek www.dentalwellnesstrust.org.