Dié idee werk veral goed met ’n paar trouskoene, maar jy kan dit met enige paar skoene van jou maat doen.

Promosie

As die sole ’n ligte kleur is, gebruik ’n swart merkpen en as die sole swart is, kan jy Tip-Ex gebruik. Skryf ’n mooi boodskap/aanhaling onder sy skoen.

Hy sal dit ontdek wanneer hy sy bene vou. (Moet dit net nie té sexy maak nie – jy wil nie hê sy kollegas moet dit sien vóór hy dit agterkom nie!)

Promosie