#1 Jy duik reguit vir die boerpot.

Promosie

As jy Vroulief se lippe vermy en direk na haar erogene sones mik, laat dit haar voel asof jy haar per uur betaal en regtig van plan is om op dié sessie te bespaar. Onthou dat ’n behoorlike soen die beste voorspel is wat jy haar kan gee (dit hoef nie noodwendig die énigste voorspel te wees nie…) En ’n wenk: Moet nóóit vir ’n vrou vra of jy haar mag soen nie. Jy mag – dóén dit net.