Category: Julie 2021
Laai GRATIS af: Jou A -Z seks-alfabet
by INTIEM Digitale Span | Aug 3, 2021 | Julie 2021, Seks | 0 |
Ons gee jou die A tot Z van stoute wenke vir daardie toonkrul-lekker katelkaskenades saam met...
Read More15 Boustene vir ‘n merkwaardige huwelik!
by INTIEM Digitale Span | Jul 31, 2021 | Julie 2021, Julie: Wees Merkwaardig, Raad en hulp, Raad en Planne | 0 |
Jou huwelik kan slaag of misluk en miljoene paartjies se huwelike skuur net-net deur óf onderdeur....
Read MoreSlegs vriende – is dit moontlik?
by INTIEM Digitale Span | Jul 29, 2021 | Julie 2021, Julie: Wees Merkwaardig, Krisis | 0 |
Jy en jou mansvriend is al jare lank vriende. Julle ken mekaar se geheime, voltooi mekaar se sinne...
Read MoreOm lief te blý vir jou maat (Deel 1)
by INTIEM Digitale Span | Jul 27, 2021 | Julie 2021, Julie: Wees Merkwaardig, Rotresies | 0 |
Om verlief te raak is eenvoudig… Om lief te bly, is ’n perd van ’n ander kleur en baie...
Read More9 Keuses wat gelukkige paartjies maak…
by INTIEM Digitale Span | Jul 25, 2021 | Julie 2021, Mei: Wees Vreugdevol | 0 |
Vra jy mense wat hulle uiteindelike doel is, en hulle sê dikwels: “Ek wil net gelukkig wees…” Maar...
Read MoreWanneer jou lewe onherroeplik verander…
by INTIEM Digitale Span | Jul 23, 2021 | Julie 2021, Verloof | 0 |
Jou lewe verander ingrypend en onherroeplik – met geen agterdeur nie. Klink dit dalk effe oordadig...
Read MoreIs dit in jou gene?
by INTIEM Digitale Span | Jul 21, 2021 | Inspirasie, Julie 2021, Mei: Wees Vreugdevol | 0 |
Jy het jou ma se lenige vingers geërf. En jou pa se vermoë om klein detail raak te sien. Jy het...
Read More’n Huwelik wat wérk …die basis van ’n gesonde sekslewe
by INTIEM Digitale Span | Jul 19, 2021 | Inspirasie, Julie 2021, Mei: Wees Vreugdevol | 0 |
Volgens George Barna, ’n Christen navorser, skei 35% van wedergebore Christene. Erger nog, 23%...
Read MoreIs ons eenders of anders?
by INTIEM Digitale Span | Jul 15, 2021 | April: Wees Kommunikasie-konings, Geloof, Julie 2021 | 0 |
Ek het die wonderlikste eggenoot wat ek ooit voor kon vra, hy dink presies áltyd net soos ek!...
Read MoreGeniet weer jou sekslewe!
by INTIEM Digitale Span | Jul 13, 2021 | Julie 2021, Mei: Wees Vreugdevol, Seks | 0 |
Onthou jy daardie dae toe Manlief nog sy hande van agter om jou middellyf gegooi het en jy daardie...
Read MoreLyk die gras groener aan die anderkant?
by INTIEM Digitale Span | Jul 11, 2021 | Julie 2021, Mei: Wees Vreugdevol, Rotresies | 0 |
Dis ‘n lekker gevoel om te weet jy het die jackpot geslaan. Dis heerlik om foto’s van jou...
Read MoreSó kies jy daai ring
by INTIEM Digitale Span | Jul 9, 2021 | Julie 2021, Mei: Wees Vreugdevol, Verlief en Verloof, Vir Hom | 0 |
Jy het eindelik besluit dat sy die botter op jou brood is! Jy het die ouersvra-seremonie agter die...
Read More