Author: INTIEM Digitale Span

Ons Temperamente, Ons Sterk punte & Ons Swak punte (Video deur Marriage Capsule)

Ons almal het ‘n spesifieke temperament (wie ons regtig is) en saam met dit bring ons, ons temperament se sterkpunte in ons huwelik, maar ons temperament het ook swakpunte wat jou huwelik kan benadeel indien jy en jou maat nie mekaar se temperamente verstaan nie. Dr Arnold Mol vat ons deur die 4 hoof temperamente van die LOFS Temperament Toets en wys ons prakties hoe ons ‘n gelukkige huwelik kan hê selfs al verskil ons temperamente. Indien jy graag wil uitvind wat JOU en jou maat se temperamente is KLIEK HIER vir die volledige LOFS Temperament TOETS wat die manier...

Read More

Eva, hoe gesond is jy?

Is jy die slagoffer van ‘n lastige siektetoestand wat jou Suidelike Halfrond geteiken het? Maak seker jy weet wát jy het en hoe om dit te behandel… As vroue is ons geneig om onsself laaste te stel. Jy ken verskillende kinder-antibiotika’s by die naam, jy weet wat om te maak as jou man verstik, jy kan nebuliseer, ‘n koors breek en ‘n grass burn dokter wees… maar wanneer dit by jou eie gesondheid kom, is jy in die duister. Hoekom? Want ons is gekondisioneer om te dink ‘n vrou mag nie siek word nie. ‘n Vrou moet ‘n disprin...

Read More

Huweliksgeluk is dinamies

Die definisie van geluk toe jy pasgetroud was, is nie dieselfde as twintig jaar later nie. Waar sekere dinge vir jou tóé belangrik was, het daardie prioriteite waarskynlik oor tyd verander. Net soos jou vlinders van toe ook tien-teen-een plek gemaak het vir ‘n liefde wat dieper gewortel is. Geen paartjie het ‘n idee hoe hul huwelik tien jaar later gaan lyk nie. As jy en jou maat pas getroud is, kan julle ideale koester, soos dat julle nooit kwaad vir mekaar sal gaan slaap nie en nie langer as twee nagte weg van mekaar af sal bestee nie....

Read More

Pleister vir die selfbeeld

Jy hóéf nie, geïntimideerd deur Gisele Bündchen-eweknieë, met krom skouers in ’n hoek te bly sit nie. Deesdae is daar geen verskoning meer om met ’n lae selfbeeld oor dít wat jy beskou as ‘figuurfoute’ rond te loop nie… Saam met die heerlike pakkie waaruit vrouwees bestaan, word ’n sensitiewe siel verpak. Daarom dat daar bitter min Evas is wat in die spieël kan kyk en met genoegdoening kan dink: ‘Hmm, perfek!’Selfs die beste aktrises en supermodelle wat 20% van jou liggaamsgewig weeg, 100% meer sellulietvry as jy is, 50% meer hare as jy het en met 0% van...

Read More

Sluit aan!

Promosie

Marriage Capsule Method: 7 stappe tot ‘n huwelik wat hou! INTIEM se beste produk ooit!

NUUTSTE VIDEOS

Loading...