#7 Jy ejakuleer ontydig.

Promosie

Te vroeg is net so onwelkom as te laat. Ons weet dit is ’n vrees by julle, maar sommige mans het in ’n mate beheer daaroor (terwyl slegs oordeel skort). Indien jy beheer het, en ejakuleer terwyl haar asemhaling nog egalig is, kort jou oordeel so klein bietjie oefening. As jy ure wag voordat jy na aksie oorgaan, moenie verbaas wees as sy moontlik verveeld raak nie.