Hoe klink huweliksvoornemens vir jou? Dit is nog nie te laat om joune te maak nie!

Promosie

Natuurlik kan jy jou eie lys maak, maar hier is 12 huweliksvoornemens wat jy vandag kan maak om jou huwelik in 2020 nóg beter te maak. Skryf jou voornemens neer, lees dit hardop vir jouself (of vir jou maat) en deel dit op sosiale media. Hierdie gratis printable bevat die 12 huweliksvoornemens wat jy kan afmerk soos wat jy hulle voltooi plus daar is plek om jou eie huweliksvoornemens neer te skryf.

Kliek hier vir jou [GRATIS Printable] Jou 2020 huweliks-voornemens “checklist”

Kliek hier vir die VOLLEDIGE artikel oor die 12 huweliks-voornemens vir jou huwelik

 

Promosie