“Wanneer jy met ‘n uitdaging gekonfronteer word, sal die toegewyde hart soek na ‘n oplossing. Die besluitelose hart sal soek na ‘n ontsnapping (Andy Andrews).”

Promosie

Dis maklik om toegewyd te wees in goeie tye, maar in die moeilike tye wanneer ons huwelik soos ‘n hok voel, is toewyding moeiliker.

Liezel van der Merwe (INTIEM Redakteur) kuier by Ruben en Charonike in die GrootFM studio en praat oor hierdie onderwerp. Moet dit nie mis nie! Luister hier (kliek in die blokkie – net klank, geen video):

 

Promosie