#4 Jy werk hardhandig met haar klitoris.

Onthou, net so sensitief soos wat jy in die suidelike halfrond is, so sensitief is Vroulief op daardie klein gedeelte van haar lyf. Voor jy direk na die klitoris beweeg, maak seker sy is reg daarvoor (lees haar liggaam se seine). Moet ook nie summier en dadelik daaraan begin werk en mik vir die eindstreep nie. Onthou, vir sommige vroue is die linkerkant van hul klitoris die sensitiefste, terwyl ander die regterkant verkies. Eksperimenteer en kyk wat werk, maar wees versigtig vir direkte aanraking