“Die woord is magtiger as die swaard en wie dit kragtig en met wysheid kan gebruik, is magtiger as konings” – het Jeremias Gotthelf gesê. Daarom kan woorde nie net skade veroorsaak nie… In jou huwelik kan dit rampe tot gevolg hê…

Promosie

In hierdie radio onderhoud gesels Redakteur Liezel van der Merwe met Doepie en Nina by GrootFM oor woorde wat rampe in jou huwelik kan veroorsaak en hoe om dit te vermy. Moet dit nie mis nie! Kliek op die blokkie (slegs klank, geen video)