Dankbaarheid is een van die belangrikste bestanddele vir ‘n suksesvolle huwelik. Toe julle verhouding nuut was, het julle mekaar met dankbaarheid waardeer, maar mettertyd mekaar as vanselfsprekend begin aanvaar. Ons begin blind raak vir ons maats se mooi eienskappe en fokus net op die dinge wat ons pla.

Promosie

Laai vandag nog hierdie kaartjie van dankbaarheid af en sê vir jou maat waarvoor jy dankbaar in jul huwelik is!

KLIEK op die prentjie om jou kaartjie af te laai:

BONUS: Kliek hier vir 10 praktiese maniere om ‘n huwelik vol dankbaarheid te kweek.

Promosie