Anonieme vraag: Ek en my kêrel van 7 jaar het uitgemaak omdat hy my aanhou belowe het ons sal trou en dan het daar altyd iets gebeur wat dit nie moontlik genaak het nie. Ek het hom gesê ons moet liewer uitmaak dat my hart net kan heel word na al die leë beloftes MAAR ons kan weer probeer as hy sy kant sal bring. Vir 4 maande het ons kontak behou en ons was op die punt om dinge reg te maak, maar uit die bloute het hy ‘n nuwe vrou in sy lewe. Hierdie vrou is minder as ‘n maand terug geskei. Gee ek op of hou ek hoop?

Promosie

Klik hier om te sien wat ander se antwoorde is en ook om jou sê te sê