Mel Robbins leer mense oor hul sirkel van 5 wat hul “droomspan” vir die lewe is. In hierdie video gesels ons oor die sirkel van 5 wat jou van egskeiding kan red en hoe hierdie jou droomspan vir jou huwelik moet wees!
Hier is waar jy aanlyn deel kan word van die INTIEM familie:
Facebook: https://www.facebook.com/intiemhuwelik
Instagram: https://www.instagram.com/intiemhuwelik/
Twitter: https://twitter.com/intiemhuwelik
Nuusbrief: http://intiem.co.za/ontvang-ons-nuusbrief