Wen 12 Boksies Cappuccino vanaf Boston Cappuccino!! Hierdie is ons een dag kompetisie wat aan die einde van 31 Julie sluit! #eendagkompetisie
Kies tussen original, rich and creamy, strong en unsweetened. Dit is mos nou die perfekte bederf vir in die middel van die week!
Skryf nou in en staan die kans om 12 Boksies Cappuccino vanaf Boston Cappuccino te wen!
Inskrywings sluit 31 Julie 2019 om middernag