Staan die kans om R1500 kontant vanaf King Price te wen!

Staan ‘n kans om te kom geld vang in King Price se Cash Cube!! Wen tot R1500! 1 wenner elke maand.

    * Neem asb kennis dat jou persoonlike inligting aan GEEN derde partye verskaf word nie! Deur aan ‘n INTIEM kompetisie deel te neem, gee jy toestemming dat ons jou besonderhede vir INTIEM bemarkingsdoeleindes (bv nuusbriewe) kan gebruik, maar met die onmiddellike opsie om van die lys verwyder te word indien jy nie verdere korrespondensie wil ontvang nie. Jy kan ENIGE tyd "opt-out"
  • This field is for validation purposes and should be left unchanged.

So die reël is as volg… Elke INTIEM leser wat die vorm invul word gekontak deur King Price vir ‘n kwotasie by King Price en kom in die trekking om hierdie lekker prys te wen!

 

Neem kennis van die volgende:

  • King Price gaan jou (of die jou man) kontak vir ‘n kwotasie so maak seker jy vul die vorm onder reg in en gee ook die persoon wat gekontak moet word vir die kwotasie se besonderhede.
  • King Price gaan dan aan INTIEM ‘n lys stuur van almal wat deur King Price kwoteer was en ‘n wenner gaan gekies word.
  • INTIEM sal elke maand die nuwe wenner kontak en verdere reëlings tref!
  • Die wenner moet op hul eie by die King Price kantore in Pretoria uitkom waar die geldhokkie is. (Indien jy nie in Pretoria woon nie mag jy iemand stuur om namens jou die geld te vang!)

So vat ‘n kans op King Price en wie weet dalk is jy ons volgende gelukkige wenner. Kwotasie vir ‘n Kans!

King Price het ‘n ongelooflike storie oor hoekom hulle hierdie maatskappy begin het.

KLIEK gerus hier en lees hul meer oor hul onwaarskynlike feëverhaal