Wen ‘n geskenkbewys ter waarde van R1000 van Volpes!

Promosie

Besoek Volpes vir pragtige kwaliteit duvets, luukse lakens, gordyne, handoeke en meer!

By Volpes het hulle hard gewerk om te verseker dat hul reekse iets vir elke styl, smaak en begroting insluit. Volpes is bekend vir hul hoë kwaliteit beddegoed en tydlose ontwerpe.

Volpes het ook die grootste verskeidenheid gereedgemaakte gordyne in SA en jy kan uit ‘n wye verskeidenheid van materiale en ontwerpe kies. Vir ongelooflike gemak bied hulle ‘n verskeidenheid duvet-binnekante, kussings en 5 reekse van 100% katoenhanddoeke.

Promosie

Kontak besonderhede: 

Webtuiste: www.volpes.co.za

Epos: info@volpes.co.za

Tel: 041 402 6800

Facebook: www.facebook.com/volpessa

Instagram: www.instagram.com/volpes_sa

Neem kennis dat die wenner die geskenkbewys by die naaste Volpes winkel gaan oplaai. Indien die wenner nie nie naby ‘n Volpes winkel bly nie sal ‘n ander ooreenkoms gekommunikeer word.

SKRYF NOU IN EN STAAN DIE KANS OM ‘N GESKENKBEWYS VANAF VOLPES TER WAARDE VAN R1000 TE WEN!

    * Neem asb kennis dat jou persoonlike inligting aan GEEN derde partye verskaf word nie! Deur aan ‘n INTIEM kompetisie deel te neem, gee jy toestemming dat ons jou besonderhede vir INTIEM bemarkingsdoeleindes (bv nuusbriewe) kan gebruik, maar met die onmiddellike opsie om van die lys verwyder te word indien jy nie verdere korrespondensie wil ontvang nie.
  • This field is for validation purposes and should be left unchanged.

Inskrywings sluit 27 November 2019 om middernag