Wen 1 van 3 “Black is White” tandepasta en tandeborsels ter waarde van R350 elk!

Promosie

Vat swart en kry wit! “Black Is White” tandepasta absorbeer en elimineer met geaktiveerde koolstof die gedeeltes met vlekke in plaas van skuurmiddels of chemiese verbleiking.

Beskikbaar in twee verskillende geure! “Black is White”: ‘n verfrissende lemmetjie geur en “White is Black”: vir ‘n ekstra ligte smaak.

Die Switserse handelsmerk Curaprox het ’n tandepasta ontwikkel wat vlekke verwyder deur middel van geaktiveerde koolstof in plaas van skuurmiddels of chemiese verbleiking. Die bestanddeel is swart en só kry die tandepasta sy kleur en naam: “Black is White”.

Promosie

Kontak besonderhede:
Webtuiste: shop.curaprox.co.za
Facebook: www.facebook.com/Curaprox-South-Africa
Epos: admin@primedental.co.za
Kontak nommer: 011 788 9799

Skryf nou in en staan die kans om 1 van 3 “Black is White” tandepasta en tandeborsel ter waarde van R350 elk te wen!

    * Neem asb kennis dat jou persoonlike inligting aan GEEN derde partye verskaf word nie! Deur aan ‘n INTIEM kompetisie deel te neem, gee jy toestemming dat ons jou besonderhede vir INTIEM bemarkingsdoeleindes (bv nuusbriewe) kan gebruik, maar met die onmiddellike opsie om van die lys verwyder te word indien jy nie verdere korrespondensie wil ontvang nie.
  • This field is for validation purposes and should be left unchanged.

Inskrywings sluit 4 September 2017 om middernag