Hierdie Valentynsdag maak dit ekstra romanties met ‘n lekker glasie sjampanje van Mionetto en ‘n Lou Harvey Long Tom Koelerboks.

Promosie

Hierdie geskenkpak bevat:

2 x bottels Mionetto Prosecco Brut (R400)

2 x bottels Mionetto Prosecco Extra Dry (R400)

Promosie

2 x bottels x Mionetto Superior Extra Dry (R450)

1 x Lou Harvey Long Tom Koelerboks (R430)

SKRYF NOU IN EN STAAN DIE KANS OM ‘n Mionetto geskenkpak ter waarde van R1680 TE WEN!

    * Neem asb kennis dat jou persoonlike inligting aan GEEN derde partye verskaf word nie! Deur aan ‘n INTIEM kompetisie deel te neem, gee jy toestemming dat ons jou besonderhede vir INTIEM bemarkingsdoeleindes (bv nuusbriewe) kan gebruik, maar met die onmiddellike opsie om van die lys verwyder te word indien jy nie verdere korrespondensie wil ontvang nie.
  • This field is for validation purposes and should be left unchanged.

Inskrywings sluit 20 Februarie 2020 om middernag

Gaan lees meer oor Mionetto en hul verskeidenheid van drankies: trumanandorange.com/mionetto

Vir meer inligting oor Lou Harvey: www.louharvey.co.za