Wen ‘n “Fifty Shades Freed Body Bloom” vibrerende broekie ter waarde van R1,899!
Die Fifty Shades Freed Body Bloom vibrerende broekie gee voorspel ‘n lekker hupstoot. Dit sluit ‘n pragtige kantbroekie met ‘n ergonomiese ontwerpte vibrator wat fluister-sag is in, wat dit moontlik maak om voorspel nog beter te maak. Met ‘n afstandbeheerder kan jou maat uit 8 verskillende polsende patrone sowel as 12 verskillende intensiteitsvlakke kies – van stadig en rustig tot vinnig en wild binne sekondes.
Vir meer inligting besoek gerus: www.desir.co.za
Kontak besonderhede:
Webtuiste: www.desir.co.za
Facebook: @desirintimates
Twitter: @desirofficial
Instagram: @desir_official
Kontaknommer: 0860 994 160
Skryf nou in en staan die kans om ‘n “Fifty Shades Freed Body Bloom” vibrerende broekie ter waarde van R1,899 te wen!
Inskrywings sluit 6 Februarie 2018 om middernag