Staan die kans om ‘n Via Veneta handsak ter waarde van R11 680 te wen!

Promosie

Via La Moda is ‘n eksklusiewe leer handelsmerk wat tydlose vaardighede en vakmanskap kombineer, tesame met moderne tegnologie om van die beste sakke en toebehore beskikbaar te stel.
Die Via La Moda handsakke en bykomstighede is tydloos en klassiek – dit is ware skatte. Via Veneta is ontwerp vir diegene wat hul individuele styl wil uitdruk. Beide Via La Moda en Via Veneta is by uitgesoekte kleinhandelswinkels landswyd beskikbaar sowel as by die vertoonlokaal in Johannesburg!

Let daarop dat die kleur kombinasie effens kan wissel, omdat die sakke almal handgemaak is.

Kontak besonderhede:
Kontak nommer: 011 477 8008
Webtuiste: www.vialamoda.co.za
Vertoonlokaal adres: Comfort Creations House, 19 Banfield Road, Industria North, Johannesburg
Facebook: @vialamoda
Instagram: @vialamoda

Promosie

Skryf nou in en staan die kans om ‘n Via Veneta handsak ter waarde van R11 680 te wen!

    * Neem asb kennis dat jou persoonlike inligting aan GEEN derde partye verskaf word nie! Deur aan ‘n INTIEM kompetisie deel te neem, gee jy toestemming dat ons jou besonderhede vir INTIEM bemarkingsdoeleindes (bv nuusbriewe) kan gebruik, maar met die onmiddellike opsie om van die lys verwyder te word indien jy nie verdere korrespondensie wil ontvang nie.
  • This field is for validation purposes and should be left unchanged.

Inskrywings sluit 17 Augustus 2017 om middernag