Skryf in en wen ‘n Romantiese Aand by The Feather Hill Boutique Hotel and Spa ter waarde van R2900! The Feather Hill Boutique Hotel en Spa is geleë op ‘n koppie in Potchefstroom, Noord Wes.

Promosie

Ingesluit by die Romantiese Aand wat jy kan wen is:

  • 30 min Rasul Modder behandeling
  • Toegang tot die swembad en hidrasie area
  • Romantiese aandete
  • 1 Nag in die hotel
  • Sonopkoms ontbyt

Kliek hier om in te skryf!

Die hotel het ‘n pragtige uitsuig oor Potchefstroom en die aandlug met die dorp se liggies maak ‘n ongelooflike prentjie. Feather Hill is ‘n boetiekhotel wat werklik uniek is, in die mooiste omgewing om jou grootste verwagtinge te oortref.

 

Promosie