Een gelukkige paartjie kan ‘n kaarjie na die Beter Verhoudings se Couples’ Oggend wen en nog ‘n gelukkige paartjie kan ‘n kaartjie na hul Huwelikseminaar wen!
Kom kuier saam met Gustav & Elna Muller waar hulle antwoorde gee op die vrae wat meeste paartjies het.
Vir meer info:
0834549622 of gustav3m@gmail.com
Meer oor Gustav & Elna:
www.beterverhoudings.co.za
facebook.com/beterverhoudings
Skryf nou in en staan die kans om 1 gratis kaartjie (vir 1 couple) na die Beter Verhoudings Couples’ Oggend of Huwelikseminaar te wen!
Inskrywings sluit 6 Maart 2020 om middernag